Babalaas Blues Lyrics

von Shane
Lyrics
Once upon a time i was a walking langs n draad
And here in the grass is a moerse geraas
I thought it was n haas it was n big pofadder
He looked into my eyes he say "kom n bietjie nader"
I walked a bietjie closer just to see what's it gonna do
To jump daai blerrie slang op and he bit me on my shoe
Ek se "hiert jou ou bliksem" cause i had a big skrik
I kicked him of my shoe and moerd him dood with a klip
I've got the babalaas blues
I've got the babalaas blues

I've got the babalaas blues o ja
Ek wou nie maar ek moes
Ek het die babalaas blues
Ek het die babalaas blues
Ek het die babalaas blues o ja
You win 'em then you lose
Ek gaan toe na my girlfriend ja ek soek n lekker vry
Da by ha huis kon ek haar nerens kry
Ek dog toe die ou bliksem ja sy't het n anner ou
Ek kry hom innie straat en ek moer sy ogies toe
Sy oe is dik geswel terwyl hy vir my koekeloer
Hy se ag man jys fucked-up ek's daai cherry'tjie se broer
Ek voel toe so sleg hardloop gou terug in die bos
Die volgende dag het daai cherry my gelos
Ek het die babalaas blues
Ek het die babalaas blues
Ek het die babalaas blues o ja
You win 'em then you lose
I've got the babalaas blues
I've got the babalaas blues
I've got the babalaas blues o ja
Ek wou nie maar ek moes
Writer(s): Shane Mccallaghan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Was als nächstes?

Dein Karma steigt mit jedem Klick! Teile den Guru-Link und bring Lyrics in die Welt.

Shane - Babalaas Blues
Quelle: Youtube
0:00
0:00