Facebook
Twitter
Problem melden

Beautiful Songtext

Ja drome word waar
Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek
Gelukkig is ek dat ek langs jou kan le

Net voor jy wakker word
Besef ek daar is niks meer wat ek kort
Ek sien myself in jou ek wil jou altyd by my hou om elke dag vir jou te se

Jy is Beautiful vir my
Jy is Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy

Soos die Hemel neerdaal
Waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal
Het my Hart vir jou geval.

Jy is Beautiful vir my
Jy is Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my
Beautiful verby
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my ohh
Jy is Beautiful
Jy is Beautiful verby
Jy is Beautiful
Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison
Beautiful is jy.
News
Robbie Williams kritisiert die langweilige
Vor 2 Tagen
Robbie Williams kritisiert die langweilige" Musikszene
Eminem: Comeback mit neuem Album 'The Death of Slim Shady (Coup de Grâce)'
Vor 21 Stunden
Eminem: Comeback mit neuem Album 'The Death of Slim Shady (Coup de Grâce)'

Album Seerower (2013)

Kurt Darren
  1. 1.
    Intro
  2. 2.
    Seerower
  3. 3.
    Vlamme Van Liefde
  4. 4.
    Perel Van Die Paarl
  5. 5.
    Winterwasemharte
  6. 6.
    Goud of Diamante
  7. 7.
    Hoe Later Hoe Kwater
  8. 8.
    Rebel en Rats
  9. 9.
    Beautiful
  10. 10.
    She Drives Me Crazy
  11. 11.
    Soos 'n Dief In Die Nag (Dit Maak My Mal)
  12. 12.
    My Platteland Prinses
  13. 13.
    Ek en Jy
  14. 14.
    As Jy My Ooit Sou Vra
  15. 15.
    Gaan Tekere
  16. 16.
    Sal Jy Met My Trou
Kurt Darren - Beautiful
Quelle: Youtube
0:00
0:00
Made with in Berlin
© 2000-2024 MusikGuru